Jean Rouch

Jean Rouch
Jean Rouch - filmraam uit Paroles, onderhoude met Jean Rouch
Gebore
Jean Rouch

(1917-05-31)31 Mei 1917
Sterf18 Februarie 2004 (op 86)
NasionaliteitFrans
BeroepFilmmaker, antropoloog
Noemenswaardige werke
  • Moi, un noir (Ek, 'n Neger), Chronique d'un été (Kroniek van 'n Somer), La Chasse au lion à l'arc, Petit à petit

Jean Rouch (Franse fonetiese uitspraak: ʁuʃ; 31 Mei 191718 Februarie 2004) was 'n Franse filmmaker en antropoloog.

Rouch word beskou as een van die stigterslede van cinéma vérité in Frankryk. Rouch se tegniek as filmmaker (vir meer as sestig jaar in Afrika) word gekenmerk deur die idee van gedeelde antropologie. [1][2] Hy is beïnvloed deur die ontdekking van surrealisme in sy vroeë twintigerjare, en in baie van sy rolprente is die lyn tussen dit wat fiksie is en dit wat dokumentêr is uiters vaag, welke 'n nuwe styl tot gevolg gehad het, naamlik etnofiksie. Hy is deur die Franse New Wave-filmmakers as een van hul eie beskou. Sy film Moi, un noir was 'n baanbreker in die tegniek van jump cut wat deur Jean-Luc Godard gepopulariseer is.[3][4][5][6]

  1. Jean Rouch is an inspiration for the project… though at the epicentre of auteur culture he saw his film-making practice as a collaborative venture, a ‘shared anthropology’ as he called it – note by Mandy Rose (2010)
  2. Anthropological Film, Adventures with Jean Rouch – article by Philo Bregstein at DER, 2005
  3. Cahiers du Cinéma, 94 (April 1959)
  4. "Jean Rouch at the Comité du film etnhographique". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2019. Besoek op 22 November 2019.
  5. Quotes on Jean Rouch at Googreads
  6. Jean Rouch and D. W. Griffith – article by Richard Brody at The New Yorker

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search